WAT WIL JOU SEUN WORD

WAT WIL JOU SEUN WORD -- JOKE



“Wat wil jou seun word?”
“Hy weet nog nie, maar ek is seker hy gaan ‘n kelner word.”
“Hoekom sê jy so?”
“Hy kom nooit wanneer ek hom roep nie.”


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--