WETENSKAPONDERWYSER -- JOKE
Wetenskaponderwyser: "Sê nou ek gooi hierdie twintigrandnoot in hierdie vloeistof. Dink julle dit sal oplos?" Jannie: "Nee, Meneer." Onderwyser: "Mooi Jannie, hoe weet jy dit?" Jannie: "Meneer sal nooit 'n twintigrandnoot in 'n vloeistof gooi wat dit sal laat oplos nie!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--