DIE MA RY MET DIE -- JOKE
Die Ma ry met die twee kleintjies (3 en 5) in die kar. Die kinders is
onhebbelik en sy raas en raas, maar hulle wil nie luister nie, wat nog van stil
sit. Sy vererg haarself en trek van die pad af, wiks die twee goed,sit hulle
terug in die kar en sê: Nou wil ek nie weer 'n woord hoor nie.
Na so paar minute sê die seuntjie: "Mamma ek wil iets sê" Sy sê: "Net vinnig,
want jy is veronderstel om stil te bly" Sê hy: "Ek wil net vir Mamma sê, Jesus
gaan hiervan hoor!
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--