HOE WEET JY, JY HOORT REGTIG IN BENONI -- JOKE
* Die Haloween pampoen het meer tande as jou wederhelf;
* Jy laat jou 12 jarige dogter aan tafel rook - nogal voor haar kinders!
* Jy was al drie keer getroud en het nog steeds dieselfde skoonfamilie;
* Jack Daniels is op jou lys van die mense wat jy admireer;
* Jy kan nie glo dat Ultra vulstasies se toilette altyd so skoon is nie;
* Jou laaste woorde eendag gaan wees "Hey check dit uit";
* Jy dink dat Dom Perignon 'n Mafia baas is;
* Jou huis al twee keer in die dam ingerol het;
* Jou kar se boekwaarde verander afhangende van hoeveel petrol dit in het;
* As jy na buite moet gaan om iets uit die yskas te kry;
* As een van jou kinders op 'n pool tafel gebore was;
* As jy nie met jou geliefde kan trou nie want daar is een of ander wet wat dit verhoed;
* Jou toilet papier het bladsy nommers;
* As jy meer karre op bakstene het as met wiele;
* En laastens, hoeveel keer jy al Elvis gesien het........
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--