KALLIE RY PER ONGELUK

KALLIE RY PER ONGELUK -- JOKE


Kallie ry per ongeluk een van Koos se hoenders dood. Kallie vat toe die hoender na Koos toe om te sê hy is jammer. Hy klop en Koos maak oop. Kallie: "Koos, ek is jammer. Ek het een van jou hoenders doodgery." Koos: "Maar dis nie my hoender daardie nie. Ek het nie sulke plat hoenders nie."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--