KLEIN ANNA-MARIE SIT OP

KLEIN ANNA-MARIE SIT OP -- JOKE



Klein Anna-Marie sit op oupa se skoot terwyl hy vir haar Bybelstories
lees. Sy streel oor oupa se geplooide gesig en ook oor haar eie en vra toe: "Oupa, het die Here vir oupa gemaak?" "Ja, my ding," antwoord hy "dit was sommer al lank gelede." "Het Hy my ook gemaak?" kom die volgende vraag.

"Ja, my skat, maar dit was sommer net nou die dag." antwoord oupa weer.
Terwyl sy weer oor albei se gesigte voel, sê sy "Hy raak al beter en
beter nê oupa?!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--