KOOS KOM IN DIE WEERMAG

KOOS KOM IN DIE WEERMAG -- JOKE


Koos kom in die weermag aan.
“Hoe’s die kos, manne?” vra hy.
“Ons baklei elke dag daaroor.”
“Is dit so lekker?”
“Nee, so sleg. Die een wat verloor, moet dit eet.”


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--