KOOS KRY WERK BY TELKOM

KOOS KRY WERK BY TELKOM -- JOKE


Koos kry werk by Telkom. Hy moet telefoonpale plant. Aan die einde van die eerste dag kom sy baas by hom en sien dat Koos net vier pale geplant het. "Het jy die hele dag net vier pale geplant?" skree hy. "Die ander het elkeen ten minste twintig pale geplant!"

"Dit mag so wees," sê Koos, glad nie beïndruk nie. "Kyk net hoe 'n groot gedeelte van die pale wat hulle geplant het, steek bokant die grond uit."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--