KOOS LOOP NOG 'n OU VRIEND

KOOS LOOP NOG 'n OU VRIEND -- JOKE



Koos loop nog ‘n ou vriend raak.
“Watter soort werk doen jy nou?” vra Koos.
“Ek werk op ‘n bouperseel. Ek stoot ‘n kruiwa.”
“’n Kruiwa! En ek dag jy weet niks van masjinerie af nie.”


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--