KOOS STAAN BUITE DIE KROEG

KOOS STAAN BUITE DIE KROEG -- JOKE




Die polisieman is woedend toe hy sien Koos staan buite die kroeg in die straat en urineer. Hy strom op Koos af sê: "Hou dadelik op daarmee en sit dit weg!"
Koos zip homself toe, maar giggel onophoudelik.
"Wat is so snaaks?" vra die polisieman.
"Ek het dit weggesit" sê Koos, "maar ek het nie opgehou nie."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--