KOOS WERK VIR DIE WEERMAG

KOOS WERK VIR DIE WEERMAG -- JOKE


Koos werk vir die weermag. Hy is die bevelvoerder van 'n oorlewingskursus in die woestyn. Eendag roep hy sy manne bymekaar. "Ek het goeie en slegte nuus," sê hy. "Die slegte nuus is dat ons kos op is en dat ons sand sal moet eet. Die goeie nuus is dat daar genoeg vir almal is!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--