LANG EN MOEILIKE GESPREK

LANG EN MOEILIKE GESPREK -- JOKE


Na 'n lang en moeilike gesprek met die Ontvanger van Inkomste, staan Koos op om huistoe te gaan, baie dik die donder in. "Meneer Van der Merwe, kan ek vir jou 'n taxi bel?" "Nee dankie, ek het 'n kar!!" "He he he, dis wat jy dink!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--