PREDIKERS STAAN LANGS

PREDIKERS STAAN LANGS -- JOKE




Twee plaaslike predikers staan langs die pad en elkeen hou 'n plakaat op wat sê :
"DIE EINDE IS NABY - DRAAI OM VOOR DIT TE LAAT IS!"
Toe die eerste kar verby kom skree die drywer "Gee pad! Hierdie is nie 'n plek om te staan en preek nie!" en hy jaag verby.
Oomblike later toe hoor hulle 'n slag en water wat spat.
"Dink jy," sê die een prediker vir die ander '. . . ons moet dalk maar net op die plakate sê:  BRUG VERSPOEL!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--