PRINS HARRY LOOP IN LONDEN

PRINS HARRY LOOP IN LONDEN -- JOKE



Prins Harry loop in Londen se strate. Skielik sien hy 'n man wat op 'n druppel water soos hy lyk. Harry stop hom en vra: "Jy lyk so baie soos ek, ons kon 'n tweeling gewees het. Het jou ma dalk in Kensington-paleis gewerk?"
"Nee," antwoord die man "my pa het."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--