TAMMIE WAS VIER TOE

TAMMIE WAS VIER TOE -- JOKE


Tammie was vier toe sy en haar ma eendag 'n ou dame met redelik baie plooie ontmoet. Tammie het so rukkie vir haar staan en kyk en vra toe: "Hoekom pas jou vel nie oor jou gesig nie?"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--