VERDWYNING AAN BY DIE

VERDWYNING AAN BY DIE -- JOKE



'n Vrou meld haar man se verdwyning aan by die polisie. Die polisieman vra of sy enige boodskap vir haar man het indien hulle hom opspoor.
"Ja" sê sy "sê vir hom my ma het toe nie kom kuier nie."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--