VRA DIE VYFJARIGE MELANIE

VRA DIE VYFJARIGE MELANIE -- JOKE




Op 'n keer vra die vyfjarige Melanie vir ouma hoe oud sy is. Ouma antwoord dat sy nou al so oud is dat sy nie eers meer kan onthou hoe oud nie. Melanie gee toe goeie raad. "Ouma moet net agter in ouma se panties kyk. Myne se vyf tot ses!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--