WIL U AANDETE HE -- JOKE

WIL U AANDETE HE -- JOKE









Dit was etenstyd op 'n vliegtuig.
"Wil u aandete hê?" vra die lugwaardin aan die man.
"Wat is my keuses?" vra hy.
"Ja of nee," antwoord sy.










SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???









--BACK--