WINDPOMPE OP JOU PLAAS -- JOKE
"Koos, hoekom het jy twee van die drie windpompe op jou plaas afgebreek?" "Ons het net genoeg wind vir een windpomp gehad," antwoord Koos.
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--