KOOS STAP DIE KROOG BINNE

KOOS STAP DIE KROOG BINNE -- JOKE



Koos stap die kroeg binne met 'n bobbejaan op sy skouer. "Waar kry jy die bobbejaan?" vra die kroegman. "In die Waterberge," antwoord die bobbejaan.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--