KOOS STAP NA DIE APTEEK -- JOKE
Koos stap eendag na die apteek en vra binne of hulle nie swart
kondome verkoop nie.
"Jammer meneer" antwoord die apteker " hulle vervaardig nie eers
swart kondome nie. Maar hoekom wil jy nou juis swart hê?"
" Man, die saak staan eintlik so " sê Koos" My beste vriend is eergister
oorlede ek sal net graag met sy vrou wil gaan simpatiseer"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--