KOOS STOP BY DIE ENGELSE

KOOS STOP BY DIE ENGELSE -- JOKE


Koos stop by die Engelse vulstasie.

“Hey, ou,” sê Koos. “Gooi some petrol in and check the bands, man.”

Die petroljoggie kyk hom verbaas aan.

“I beg your pardon?” vra hy.

Koos draai na Piet toe: “Help my man. Wat’s die Engelse vir tyres?”



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--