KOOS VERKOOP HORLOSIES

KOOS VERKOOP HORLOSIES -- JOKE



Koos verkoop horlosies op die vlooimark. "Is hierdie horlosie waterdag?" vra 'n klant. "Een honderd persent," antwoord Koos selfversekerd. "As die water eers in is, kom dit nooit weer uit nie."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--