'n KLANT KLA IN DIE -- JOKE
‘n Klant kla in die restaurant by die kelner: “Kyk net hoe lyk hierdie hoendertjie. Hy’s net vel en been!”
Flink antwoord die kelnder: “Wou Meneer die vere ook gehad het?”
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--