'n KATAGEET HET DIE TIEN

'n KATAGEET HET DIE TIEN -- JOKE


'n Kategeet het die Tien Gebooie met haar graad eentjies behandel. Nadat sy die gebod "Eer jou vader en jou moeder" verduidelik het, vra sy: "Is daar 'n gebod wat gaan oor hoe jy jou boeties en sussies moet behandel?" Onmiddelik steek een klein seuntjie sy hand op: "Jy mag nie moord pleeg nie!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--