'n BOER KOOP 'n NUWE MOTOR

'n BOER KOOP 'n NUWE MOTOR -- JOKE


'n Boer koop 'n nuwe motor en is baie ontsteld oor al die pryse vir die "opsionele ekstras" wat bygevoeg is by die standaard model. Later in die maand koop een van die motorhandelaar se direkteure 'n koei by die boer vir sy vakansieplaas.

Die volgende is die faktuur wat hy toe ontvang vanaf die boer:

1 Koei, standaard model - R4,800 Optionele Ekstras:

Twee kleure (swart en wit) - R300.00

Leer bekleedsel - R200.00

Melk houer vir die hele jaar se gebruik - R100.00

4 Krane @ R25.00 - R100.00

2 Stampers, horing gevormd @ R35.00 - R70.00

Vlieë Plak, semi outomaties - R60.00

Kunsmis toerusting (biologies) - R120.00

Permanente 4 x 4 - R200.00

Dubbele kring remstelsel (voor & agter) - R800.00

Multi-klank toeter - R270.00

Automatiese sluit halogeen soekligte - R300.00

Multi-brandstof enjin - R2,500.00

Totaal Standaard model plus ekstras: - R9,820.00.

(Verkoopsbelasting en afleweringskostes uitgesluit.)


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--