'n BITCH GENOEM HET

'n BITCH GENOEM HET -- JOKE


Gammat word aangekla dat hy vir Meraai 'n bitch genoem het. Tydens kruisverhoor sê Gammat, 'Djy't da' boe oppie balcony gastaan, en ek da' onner innie straat.' 'Ja,' së Meraai. 'Daar was mos baie anner mense by djou da' oppie balcony,' së Gammat. 'Ja,' së Meraai. "Nou hoe wiet djy dan ek het met djou gapraat?' 'Omlat ek die enigste'bitch' daar was,' së Meraai.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--