PLAASSEUN STAP KROEG BINNE -- JOKE
Plaasseun stap kroeg binne met 'n volstruis onder die een arm en en 'n toiletbak vol R100 note onder die ander.
Die kroegman vra: "En die?"
Seun: "My pa het gesê as jy girls soek, moet jy 'n groot voël en 'n kakhuis vol geld hê."
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--