DIPLOMAAT AANHALINGS
Amerikaanse diplomasie is maklik op die brein, maar swaar op die voete.
-- Charles G. Dawes
Na drie dae begin vis en gaste sleg ruik.
-- Benjamin Franklin
Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe.
-- Benjamin Franklin
Wie is ryk? Hy wat tevrede is. Wie is dit? Niemand.
-- Benjamin Franklin
Skuldeisers het beter geheues as skuldenaars.
-- Benjamin Franklin
Om God te dien is goed vir die mens. Maar die gebed word as 'n makliker soort diens beskou en word dus meer gekies.
-- Benjamin Franklin
Soos oorlog te belangrik is om aan generaals oorgelaat te word, net so is die ekonomie te belangrik om aan ekonome oorgelaat te word.
-- John Kenneth Galbraith
In ekonomiese sake is die meerderheid altyd verkeerd.
-- John Kenneth Galbraith
'n Diplomaat moet soveel moontlik luister en so min moontlik sê.
-- Klemens Metternich
'n Ambassadeur is 'n eerlike man wat na die buiteland gestuur word om te lieg ter wille van sy land.
-- Henry Wotton
SO WHAT DO YOU THINK OF THESE QUOTES ???
--BACK--
--NEXT--