KOOS WORD VOORGESTEL

KOOS WORD VOORGESTEL -- JOKE


Koos word voorgestel aan iemand met die naam Paulus. Koos kyk Pauls nuuskierig op en af en vra toe ewe ernstig: "Sê my Paulus, het die Efesiërs toe ooit teruggeskryf?"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--