KWAAI VROU

KWAAI VROU -- JOKE


Koos bel sy baas. "Ek is jammer," sê hy, "maar ek kan nie vandag kom werk nie. My vrou het 'n been gebreek." "Maar as sy 'n been gebreek het, hoekom kan jy nie kom werk nie?" "Sy het my been gebreek," antwoord Koos.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--