MERAAI LOOP IN DIE STRAAT

MERAAI LOOP IN DIE STRAAT -- JOKE



Meraai loop in die straat met ´n baie stywe jean.
Gatiep: "Meraai, is djy nie bang vi Fauna & Flora nie?"
Meraai: "Never! Hoekom?"
Gatiep: "Omdat djy daai arme parratjie so wurg!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--