MIKE ANTWOORD 'n ADVERTENSIE

MIKE ANTWOORD 'n ADVERTENSIE -- JOKE


Mike antwoord 'n advertensie in die koerant: "Gewillige werker gesoek. Maklike werk, regverdige betaling." "Wel, dis redelik eenvoudig," sê die agent wat die onderhoud met hom voer. "Ons kliënt is 'n klub met eksotiese danseresse, en hulle soek iemand om die meisies tussen vertonings met olie in te smeer." Dit klink redelik, dink Mike. "Kan jy more in Bloemfontein wees?" vra die agent. "Is die klub in Bloemfontein?" wil Mike verbaas weet. "Nee, die klub is in Johannesburg," antwoord die agent. "Maar die ry aansoekers trek nou al in Bloemfontein."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--