'n BOER HET BELANG

'n BOER HET BELANG -- JOKE



'n Boer het belang gestel in 'n pragtige stuk grond in Zoeloeland wat teen 'n besonder billike prys in die mark was. Almal het hom egter gewaarsku dat daar 'n plakkers probleem op die grond is en dat dit by die dag vererger.

Ten spyte van die waarskuwings het hy voortgegaan en tog die grond gekoop.
Tot almal se verbasing het die plakkers een vir een begin padgee sodat daar na 'n maand nie 'n enkele een oor was nie.

By verdere ondersoek vra iemand toe vir een van die voormalige plakkers hoekom hulle dan nie meer op die plaas bly nie?

Baie verontwaardig en met 'n klap van die tong sê die man: " Hau - daardie man van daardie plaas, hy kan steel - baia!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--