'n BOER STUUR SY JONG SEUN

'n BOER STUUR SY JONG SEUN -- JOKE



'n Boer stuur sy jong seun met 'n krat hoenders dorp toe om dit te gaan verkoop.

Met die geskud van die donkiekarretjie val die krat af en die hoenders spat in alle rigtings net toe hulle die dorp in ry.

Met groot moeite en na die hele dag se geswoeg het hy egter weer die hoenders terug in die reggemaakte krat en keer hy terug huistoe. Met vrees vertel hy vir sy pa die hele storie en sê "Skuus pa, ek het nie tyd gehad om hulle nog te verkoop ook nie - maar ek het darem al twaalf teruggekry!"

"Toemaar seun - ek is trots op jou - jy is net met sewe weg dorp toe vanoggend!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--