'n JONG AFRIKAANSE KUNSTENAAR

'n JONG AFRIKAANSE KUNSTENAAR -- JOKE




'n Jong Afrikaanse kunstenaar word genooi om by 'n vakansieoord 'n paar tradisionele Afrikaanse liedjies te sing.

Na die vertoning spog hy dat hy sy stem vir R1 000 000.00 verseker het.

"Mnr. Swart . . ." Vra 'n ou dame “. . . En wat het jy toe met die geld gemaak?"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--