OOM EN TANNIE SIT EEN SONDAG

OOM EN TANNIE SIT EEN SONDAG -- JOKE



Die ou Oom en Tannie sit een Sondag by die outehuis en luister na die kerk op die radio. Die dominee sê toe dat hy oor die radio 'n gebed vir genesing sal doen vir almal wat dit nodig het. Al wat die luisteraars moet doen is om hulle hande op die plek te sit waar daar genesing nodig is, dan sal hy die gebed oor die radio doen.

Die Oom skuif hom toe gemaklik en sit sy hande in sy skoot en wag vir die gebed. Skielik slaan die Tannie hom op die hande en sê: "Dominee sê hy bid vir genesing en nie vir opstanding uit die dood nie!"

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--