'n OU RY TE VINNIG

'n OU RY TE VINNIG -- JOKE


`n ou ry te vinnig en 'n spietkop trek hom af. Toe hy sy venster oopdraai, haak die spietkop af en gee hom 'n TAAI KLAP. BESTUURDER (Verboureerd) : Waarvoor was dit? SPIETKOP : As ek jou stop en jy maak jou venster oop, moet jou bestuurslisensie reeds in jou hand wees! Moenie my tyd mors nie! Die spietkop loop om die motor en klop by die passasier se venster. Die bestuurder se pel draai sy venster af en WHAP, klap die Spietkop hom ook. PASSASIER (Verskrik) : Hei, ek bestuur nie, waarvoor is dit? SPIETKOP : Ek het gou jou wens vervul ...... PASSASIER : Watter wens is dit nogal? SPIETKOP : Sodra julle hier weg ry en voor jy en jou tjom oor die eerste bult was, sou jy vir hom gese het .... "Hy moet daai k* k met MY getraai het"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--