'n RUIMTEREISIGER

'n RUIMTEREISIGER -- JOKE


"Jannie, wat gaan jy word as jy groot is?" vra die juffrou. "'n Ruimtereisiger, Juffrou," antwoord Jannie. "Dis mooi om soveel drome te hê, Jannie," sê die juffrou. "Hoekom het jy dit besluit?" "My pa het gesê daar is niks op aarde waarvoor ek goed is nie."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--