KLEIN DOGTERTJIE SIT -- JOKE
'n Klein dogtertjie sit rusteloos en rondskuif in die kerk toe die diens darem te lank aanhou na haar sin. Uiteindelik fluister sy vir haar ma:"As ons nou vir hom die geldtjies gee - sal hy ons dan laat gaan?"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--