KOOS KRY WERK IN SANDTON -- JOKE
Koos kry werk in Sandton by 'n ryk ou. "You can paint the porch at the back of the house," sê die ou en stop vir Koos 'n kwas in die hand. Na twee ure klop Koos aan die ou se deur en sê: "Ek het hom sommer twee coats gegee. En by the way, dis nie 'n Porche nie, dis 'n Z3."
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--