KOOS VERSKYN OP FLINKDINK -- JOKE
Koos verskyn op Flinkdink. Vraesteller: "Wie was die eerste man op aarde?" Koos: "Jan van Riebeeck." Vraesteller: "Wat van Adam?" Koos: "O, bedoel jy uitlanders ook."
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--