KYK MOOI NA JOU VROU

KYK MOOI NA JOU VROU -- JOKE


Jannie-hulle behandel breuke in die Wiskunde-klas.

Juffrou: “Jannie, jou pa verdien R20 000,00 per maand.

Elke maand gee hy jou ma R100,00. Wat kry sy dan?”

Jannie: “’n Beroerte, Juffrou.”



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--